Webwerf of webtuiste ontwerp is nie meer net ‘n mooi webwerf op die Internet nie. Is jou webwerf / webtuiste bo die van jou kompetisie? Dra jou webwerf of webtuiste jou maatskappy se beeld uit en is jy trots op jou huidige webwerf?
Globex is al sedert 1996 betrokke in die webwerf ontwerp industrie en het al heelwat kliƫnte regoor Suid-Afrika.
Wil jy:
- ‘n nuwe webwerf ontwerp, of dalk jou oudtydse webtuiste ‘n nuwe voorkoms gee?
- jou eie webtuiste administreer?
- meer mense lok na jou webwerf?
- ‘n nuwe webwerf adres registreer? (www.mybesigheid.co.za)
Ons bied jou die nuutste tegnologie om besigheid te doen op die internet terwyl jy rustig fokus op jou besigheid.
Ons kan jou ook ondersteun met die volgende dienste :
- Optimaliseer jou webwerf sodat meer mense dit kan kry.
- Teller wat vir jou aandui hoeveel mense jou webwerf besoek.
- Webwerf promosies.
- E-Pos bemarking.
Kontak ons vandag nog by 086 7222 835 vir ‘n gratis kwotasie.